Laerskool Barberton Junior massa-atletiek by Bouwer Park
Die kleingoed in Graad 1 tot Graad 3 het gehardloop dat die stof so staan op Vrydag op Bouwer Park. Sommige van hulle het gesels-gesels deelgeneem, maar almal het darem by die eindstreep uitgekom. Onthou om Barberton Laerskool se vriendskaplike byeenkoms op 6 Februarie by te woon.
Sommer vroeg in die eerste termyn het Laerskool Barberton al atletiekuitdunne gehou. Vrydag was dit die junior massa-atletiek op Bouwerpark en almal van gr. 1 tot gr. 3 was teenwoordig. Alhoewel dit ‘n ernstige sportdag was aangesien dit die uitdunne behels het, was dit nogtans met tye skreeusnaaks.
Van die jonger juniors in veral gr. 1 het gesels-gesels vanaf die wegspringpunt af gehardloop. Party het sommer kliphard gelag ook en kon hierdie verslaggewer nie help om te wonder of sommige van hulle wel die span sou gemaak het, was dit nie vir die geselsery nie. Ten minste een atleet het probeer om die mededeelnemer die naaste aan hom af te skrik deur woes aan die gil te gaan tydens die naelloop. Sy buurman het hom net een kyk gegee en laggend verder gehardloop en boonop die span gemaak ook. ‘n Ander atleet het arms omhoog soos ‘n wafferse Olimpiese atleet op wenstreep afgestorm toe hy besef hy is eerste.
Dit was ‘n lang dag en die onderwysers het maar gesweet op die bedompige veld, maar alles het goed afgeloop. Dit was ook goed om te sien hoeveel ouers en ander familie teenwoordig was om die kleingoed te ondersteun. Die atletiekseisoen gaan nou in alle erns begin met die eerste byeenkoms wat reeds Saterdag plaasvind. Dit is die Laerskool Laeveld Atletiekbyeenkoms.
Die kringbyeenkoms vir Barbertonskole vind op 2 Februarie by Bouwerpark plaas en Barberton Laerskool se vriendskaplike byeenkoms op 6 Februarie. Hierdie jaar word die interlaer op 19 Februarie deur Laerskool Nelspruit op NHS se veld aangebied.
Jimmy Matshiga and Aubrey Mabona.
Werner Strydom is mal oor die somer, want dan kan hy alles doen wat hy wil.
Megan Vivviers sê haar gunstelingseisoen is somer omdat sy kan swem en nie koud kry nie.
Triphina Sithole is mal oor die somer, want dan gloei haar vel en sy voel pragtig. Sy kan ook haar kinders dan na enige plek neem.
Ronel Steenkamp hou baie van die somer omdat dit so lekker warm is.
Colleen Smit hou baie van die somer omdat dit vir haar mooier en skoner is. Daar is ook nie so baie stof nie.
Admus Manyisa hou baie van die winter omdat hy te warm tydens die ander seisoene kry. Hy voel ook hy kan lekkerder aantrek wanneer dit winter is.
Jacques Malherbe se gunstelingseisoen is die somer, want dan kan hy braai.
Leonie Strydom is mal oor lente omdat sy te koud in die winter kry.
Photo source: bloggingboutboys.blogspot.com
Mr Eric Kholwane.
Me. Amanda Vermeulen wat tydens die voorval doodgeskiet is.
(Voor) Daphne de Jager (beste entrepreneur), Rolene Schoonraad (beste professionele persoon), Maria Scholtz (wenner van die korporatiewe afdeling); (agter) Carmolieta Vermeulen (raadslid van die plaaslike tak); Sandra Jacobs (projekkoördineerder), Anneke Pienaar (finalis in die korporatiewe afdeling) en Michelle Higgo (voorsitter van die plaaslike tak).
Genl. Riah Phiyega.
‘n Vriendelike en opgewekte Lené van Wyngaardt laat haar nie onderkry deur probleme nie.
Die leeu wat minder as vyf kilometer uit Nelspruit op oom Toon Heyneke se plaas geskiet is.
The baby girl lying in her chair
Monica Knoesen and her reborn doll, Phoenix.
Monica Knoesen and Phoenix, her first doll that she “gave birth”to
Monica Knoesen’s new baby that she is currently busy with. She still has to connect all its parts.
Monica Knoesen and her reborn doll, Phoenix
Phoenix has numerous lifelike features that are painted onand then baked.
Helen Thrush.
Michelle Higgo is a dynamic businesswoman who has invested in the community with great success.
Michelle Higgo, manager at the StayEasy Hotel at Emnotweni.
Beate Dreyer en Nelisiwe Nkosi.
Hennie de Beer.
Jonathan Stevens.
Ivy Smit.
Prof Ramaranka Mogotlane.
Laerskool Bergland se seniors wat aan die eisteddfod deelgeneem het.
Laerskool Bergland se eisteddfod-seniors.
Laerskool Bergland se junior eisteddfod-deelnemers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!