EntertainmentFoodLifestyleLocal newsNews

Dewald Dippenaar sing dorp aan die brand

Dewald Dippenaar het die Plaashuis aan die brand gesing. Lees meer in die volgende weergawe van die Steelburger. Dewald Dippenaar het inwoners van dié dorp by Die Plaashuis kom vermaak. Dippenaar wat meestal bekend is vir sy titelsnit “Wys jou muis” wat reeds in 2009 vrygestel is, het Saterdagaand inwoners met nuwe en ou liedjies laat …

Dewald Dippenaar het die Plaashuis aan die brand gesing. Lees meer in die volgende weergawe van die Steelburger. Dewald Dippenaar het inwoners van dié dorp by Die Plaashuis kom vermaak. Dippenaar wat meestal bekend is vir sy titelsnit “Wys jou muis” wat reeds in 2009 vrygestel is, het Saterdagaand inwoners met nuwe en ou liedjies laat saamsing. Die vertoning het tussen pop en selfs ou country gewissel, wat die mense geniet het. Dit is sy tweede besoek aan die dorp, en met die warm verwelkoming is dit vir seker nie die laaste nie. Aanhangers het tot ounag geskoffel dat die stof staan. Hy het intussen drie albums uitgereik, en die dorp sien uit daarna om hom gou
IMG_3343weer te sien.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button