GalleriesLocal newsNewsNewsSchools galleries

Steelpoort meisies blink uit

‘n Groepie dogters van die Steelpoort Akademie het die naweek van 10 Junie aan die Mpumalanga Netbal kampionskape te Witbank by Kragbron Laerskool deelgeneem het. Hulle het in die jaarlikse ligas 1ste plek behaal waar hulle teen 6 skole van Witbank en Middelburg gespeel het. Asgevolg van ons puik prestasie geduurende die ligawedstryde het hulle …

‘n Groepie dogters van die Steelpoort Akademie het die naweek van 10 Junie aan die Mpumalanga Netbal kampionskape te Witbank by Kragbron Laerskool deelgeneem het.

Hulle het in die jaarlikse ligas 1ste plek behaal waar hulle teen 6 skole van Witbank en Middelburg gespeel het. Asgevolg van ons puik prestasie geduurende die ligawedstryde het hulle deurgedring na die Mpumalanga kampionskape.Die dogters het ‘n derde plek behaal in die medium skole waar daar 6 uitspeel wedstruide was.

Dit was n groot dag vir die dogters waar die hele Mpumalanga se skole teen mekaar deelgeneem het, in verskuie afdeelings naamlik Groot skole, Medium skole en klein skole. Die skool is baie trots op hulle netball dogters en wil die dogters dank dat hulle die skool se naam hoog hou!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button