Local newsNews
Voorskou: Gesin kry nou berusting
"'n Jaar gelede het ons hom amper verloor. Dit is nou belangrik om hom te help om sy drome te verwesenlik"

PRETORIA – Vir die Janse van Rensburg-gesin van Pretoria het ‘n onlangse besoek aan die Nasionale Krugerwildtuin berusting gebring na die traumatiese gebeure wat hulle verlede jaar daar beleef het, en waarvan hulle die tyd en datum nooit sal vergeet nie – 04:37, 26 Junie 2016.
Op daardie dag is hulle seun, Erco vroegoggend deur ‘n hiëna 30 meter ver uit die tent waarin hy geslaap het, gesleep.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

