Local newsNews
Video: Pieter Smith kook by CD-bekendstelling in Mbombela
Die gewilde sanger het met sy vertoning Saterdagaand weer bewys hoekom sy talent en verhoogpersoonlikheid hom so 'n groot aanhang besorg het.
MBOMBELA – Hy was in die stad om sy goeie vriend en rolmodel, Ben Kruger te ondersteun by die bekendstelling van sy nuwe potjiekos-kookboek, Wild en Warm.
Hy het afgesluit met sy “Op Die Eerste Een”, die titelsnit van sy nuwe CD en die toptreffer “Stukkie van der Merwe” wat hy saam met DJ Ossewa opgeneem het.
Kyk grepe uit die vertoning hier
Lees meer
Sien ook
Heroes honoured for saving lives
Sien wie was almal daar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!














