GalleriesLocal newsNewsNewsSports galleries

Lydens skeer hare af vir goeie doel

'n Wettenskap maak laat die hare waai.

LYDENBURG – Jou woord is jou woord. Dit was sprekend toe sommige onderwysers van Hoërskool Lydenburg die daad by die woord moes voeg. Hulle het ‘n weddenskap met die leerders aangegaan dat indien die die Lydens vir

Hoërskool Bergvlam by die Mediclinic Interhoër klop, hulle hul hare sou laat spuitverf en skeer.
Atlete van die skool is ook beloon vir prestasies tydens die interhoër wat vanjaar deur Lowveld High School aangebied is.

Erkenning is aan spanbestuurders en die dirigente vir hul deelname gegee omdat Hoërskool Lydenburg ‘n derde plek tydens die interhoër behaal het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button