Local newsNews

Dans tot ounag in Komati

Die lente is behoorlik gevier in Komati Skousaal

Gedans tot ounag in Komati skousaal

Na vele versoeke uit die gemeenskap is daar verlede naweek besluit om ‘n lentedans te reël. Die dans was gereël vir ‘n samekoms van vriende om saam te kuier en die aand te geniet.  Die orkes, The Expendables, het egter besluit om ‘n deel van die opbrens van die kaartjieverkope oordeelkundig aan te wend vir sekere projekte van Komatipoort Akademie. 

LEES OOK:Motorbikes-in-the-mountains

Die aand was ‘n reuse sukses met ‘n opkoms bo verwagtinge.  Mense het nog tot die laaste minuut gebel vir kaartjies om die funksie by te woon, maar daar was ongelukkig beperkte sitplek en moes kaartjies vooraf gekoop word.

Die orkes bedank graag al die borge wat bygedra het tot die sukses van hierdie aand.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button