Local newsNewsNewsSchools

Vyf Hoërskool Rob Ferreira-leerlinge haal nasionale redenaarskompetisie

Sewe leerlinge van Hoërskool Rob Ferreira het tydens die grendelstaat deelgeneem aan verskeie items van die redenaarskompetisie.

Vyf van die leerders het deurgedring na die nasionale geleentheid wat op 8 September plaasgevind het.

“Baie geluk aan almal wat so goed gevaar het. Dit is welgedaan!” het Loanette Caknis, die skool se bemarkings- en borgebestuurder gesê.

Die finale uistlae was soos volg:
• Eleone de Lange, gr. 10, sewende plek
• Gohann du Toit, gr. 11, eerste plek
• Lanique Oberholzer, gr. 11, tweede plek
• Dasha du Toit, gr. 11, derde plek
• Johann Snyman, gr. 11, vierde plek.

LEES OOK: Rob Ferreira High School announces prefects and hostel prefects for 2021

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button