Local newsNewsNews

Puik uitslae vir NHS

Onder die leerders was daar 'n totaal van 280 A-simbole en 400 B-simbole.

MBOMBELA – Hoërskool Nelspruit se 231 matriekkandidate spog vanjaar met ‘n slaagsyfer van 99.6%.

99.1% van die leerders het geslaag met toegang tot tersiêre instansies.

Onder die leerders was daar ‘n totaal van 280 A-simbole en 400 B-simbole.

So lyk verlede jaar se toppresteerders vir dié skool se 2021-matriekklas:

Christo Nel.

LEES OOK: Elke dag is ‘n tree nader aan beterskap jongman ná motorongeluk

• Sewe onderskeidings:
Jana Engelbrecht, Franco Erasmus, Lanika Leuvennink, Kyle McDonald, Carla Mouton, Christo Nel.

Franco Erasmus.

• Ses onderskeidings:
Micaela Carelse, PJ Coetzee, Rijk de Kock, Janu Erasmus, Charles Janson, Teneil le Roux, Sumi Naudé, Chevonne Sevenster, FC van Wyk.

Lanika Leuvennink.

• Vyf onderskeidings:
Hugo Coetzer, Wentzel Erasmus, Ruben Gründlingh, Didi Klapprott, Naomi van der Nest.

Jana Engelbrecht.

• Vier onderskeidings:
Nicolize Aucamp, Mariné Herbst, Leanca le Roux, Eunice Lubbe, Viktor Styger, Gabi van der Merwe, Minette van der Merwe, Nicci Viljoen.

Kyle McDonald.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.

For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder

For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button