Local newsNewsNews

Graadaggies vind hul tuiste by Hoërskool Nelspruit

Die nuwelinge by Hoërskool Nelspruit het na weke se oefening saam met juf. Kriekie Bekker 'n onvergeetlike konsert op die planke gebring.

Ouers, personeel en vriende het van Maandag 24 Januarie tot Vrydag 28 Januarie die prinse en prinsesse in aksie gesien.

Inge van Biljon.

LEES OOK: Kruise van Engelse grafte uit Boereoorlog gesteel

Die hoofkarakters, Daniël Scheepers as die prins, Simoné Lourens as Moana, Inge van Biljon as Raponsie, Misha Janson as Sneeuwitjie en Wilco du Plooy as Donkie, het die gehoor meegevoer gehad.

Misha Janson.
Daniël Scheepers.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.

For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder

For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button