Toe die honderassevertoning aanbreek by die Longtom Plaasfees, het die swaaiende sterte vinnig die feesgangers se harte gesteel.
Dié item was deel van die fees op Saterdag 29 Oktober by Laske Nakke Lodge.
Geniet die aanlyngalery van die honderassevertoning. Die res van die foto’s sal Donderdag 10 November in die Steelburger/Lydenburg Nuus wees en op www.lowvelder.co.za.
Lees ook: Gesinsgeweldseenhede in Mpumalanga moet voorkeur geniet met nuwe polisievoertuie, sê politieke party
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!























