‘n Aap kan byna met ‘n kierie hier nie loop nie. Dié straat het vakansiegangers al die pad van Kroonstad af behoorlik kop laat krap. Hulle het gesê dat hulle nog nooit so hobbelrige straat teëgekom het nie. Weet jy dalk waar dit is?
Wenk: Dit is iewers in Mpumalanga en net ‘n klipgooi van Mbombela af.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
