Local newsNews

Voorskou: Flink in die dinkskrum maak hom die bobaas

'n Dag in die lewe van die hoof-uitvoerende beampte van die Mpumalanga Rugbyunie

Die gróót oggend. Is dit bly of ry vir die Steval Pumas in die Curriebeker-premierliga? Hoof- uitvoerende beampte van die Mpumalanga Rugbyunie (MRU), Pieter Burger het Donderdagnag nie ‘n oog toegemaak nie.

Môre word die Pumas se lot tydens die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se spesiale algemene vergadering in Kaapstad, beslis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button