Local newsNews

Voorskou: Veeartse is nou toegerus om koliek baas te raak

Die Laeveld het nou die veterinêre vernuf, toerusting en ervaring om koliekchirurgie op perde te doen danksy die geslaagde spanpoging van drie plaaslike veeartse sowat drie weke gelede.

MBOMBELA – Dié poging is deur drs. Albertus Coetzee en Nicola Colborne van West Acres Dierehospitaal asook dr. Donnie Engelbrecht van Van Wijkstraat Hospitaal by die perdekliniek naby Mataffin, Equine Clinique, aangepak. Dit het drie ure geduur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button