Local newsNews
Vikings weer sterk aan die oefen
Dis nog nie te laat om te begin werk aan jou somerlyf nie, en wat 'n beter manier as ringbal?
Die Vikings-ringbalklub is reeds hard aan die oefen vir die volgende komende seisoen. Nie net is ringbal goeie oefening nie, maar dit is ook hope pret wat jou die geleentheid bied om in ‘n spanopset saam te werk.
Lees meer oor die Vikings: Ringbal spelers neem deel aan Buffel proewe
Die Vikings wil almal nooi, oud of jonk en veral mans om Dinsdae en Donderdaeaande om 18:00 by Laerskool Burgersfort se netbalbane by hulle aan te sluit. Al wil jy nie kompeterend speel nie, kan jy steeds kom aansluit vir die pret en oefening.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


