Local newsNews

Laerskool Laeveld se Lee-Ané behaal weer SA-kleure

Lee-Ane Louw, 'n graad 5-leerling, het in Augustus aan die International Fine Arts Association se Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem in Pretoria.

Om te kwalifiseer vir Suid-Afrikaanse kleure moet die deelnemer ‘n persentasie hoër as 90% verkry om erkenning te kry in die sport.

LEES OOK: Laerskool Laeveld hou massa-atletiek

Lee-Ane het aan twee kategorieë deelgeneem: Classical Balet en Contemporary Dance. Sy het in Classical Ballet ‘n punt van 94.97% behaal en in Contemporary Dance het sy ‘n punt van 93.8% behaal.

Dit is die tweede agtereenvolgende jaar, dat sy haar SA kleure in die sport behaal. Lee-Ane is ‘n trotse student van Surane’s Dance Academy.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Lande Willemse

Landé Willemse is a multiple-award-winning journalist and editor with more than two decades of experience across print, digital, and broadcast media. Her work, which includes photography, spans investigative reporting, sport, agriculture, tourism, political and community news, with bylines across several respected South African publications.
Back to top button