Local newsNews
Hoërskool Barberton-leerder toets positief vir Covid-19
Ouers word deur die bestuursliggaam gemaan om nie leerders wat simptome toon, skool toe te stuur nie.

Volgens Hoërskool Barberton se Facebook blad het ‘n leerling vandag positief getoets vir die Covid-19 koronavirus.
https://www.facebook.com/hsbarberton/posts/3200723326640049
As gevolg hiervan is die skool om 13:55 vandag (8 Julie) gesluit en sal weer volgende Maandag oopmaak.
Ouers word deur die bestuursliggaam gemaan om nie leerders wat simptome toon, skool toe te stuur nie.
LEES OOK: Nuwe tydelike tuiste vir luiperdwesies
Die skoolhoof, Pieter Ferreira, was nie beskikbaar vir kommentaar nie. Laevelder sal verdere inligting verskaf soos dit beskikbaar word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
