Local newsNews

IN FOTO’S: Bugzy en Canary besoek Laerskool Bergland

Dié twee karakters het die leerders met melktertjies bederf as deel van Erfenisdagvierings.

Citybug Shuttle Service en Canary Walk Mall and Office Park het verlede week vir leerders van Laerskool Bergland melktertjies uitgedeel as deel van ‘n onlangse projek.
 
 
Fondse is ingesamel as deel van die dag en sal aan oumas en oupas van Mbombela geskenk word.
 
> Foto’s: Laerskool Bergland

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button