Local newsNews

IN FOTO’S: Niks keer matriekvakansie-gees in Mbombela

By Crossing Centre aangekom word jy begroet deur ’n paar matrieks met vrolike klere met boodskappe op plakkate wat vra vir vakansie-skenkings

Nie ’n pandemie nie en nog minder die 34°C-hitte kon dié groepie matrieks se vakansiegees demp.

Annushca Grimsdell en Marnika Meyer

Selfs met eindeksamen om die draai het dié paar matrieks van Hoërskool Nelspruit hul oë op die toekoms gerig.

Alrich Roets

Hulle het omstreeks 8:00 begin blikskud net buite Crossings Centre en staan steeds sterk terwyl hulle op die middagete verkeer staat maak.

SIEN OOK: IN FOTO’S: Kolhaas beland in noodlottige luislanggreep

Zander le Grange en Tian Jansen van Rensburg

Die plan is om St. Lucia toe te gaan en hulle het glo reeds ’n lekker bedrag ingesamel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button