Local newsNews

Lydenburg se dirigent beste vir die dag by interhoer

Die Hoërskool Lydenburg se dirigente kan nou ontspan nadat hulle op Saterdag 26 Februarie alles uitgehaal het by die interhoër.

Na afloop van die Laeveld Vriendskaplike Interhoër in Mbombela, is daar oorgenoeg rede om trots te wees op Hoërskool Lydenburg. Dit het op Saterdag 26 Februarie plaasgevind. Die dirigent, Lyndin Hartman, is as die beste dirigent vir die dag aangewys. Atletiekgeesdriftiges het die skouspel op die paviljoene van die skole net soveel geniet as die sport. Die skool het ook derde plek in die geesbeker behaal.

Lees ook:  Hoërskool Lydenburg lewer KNAP VERTONING by interhoër

 

Die dirigent, Lyndin Hartman, is as die beste dirigent vir die dag aangewys. Foto’s verskaf.

*Alle foto’s is verskaf deur Hoërskool Lydenburg. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button