Local news
VIDEO: Elvis Blue met ope arms ontvang ná speke vir 1 500 km sing
Elvis Blue is op Vrydag 14 Junie met groot fanfare ontvang en onder luide applous by i’langa Mall in Mbomela verwelkom, ná sy fietstrap-inisiatief in samewerking met die Atterbury Trust en vele ander rolspelers, om geld vir liefdadigheid in te samel.
Kyk die video van sy helde-ontvangs hier:
LEES OOK: George tot Mbombela: Elvis Blue skop sy fietstoer na Innibos af
@lowvelder Laevelder is by die Suikerbossie Teetuin. En in ware Laeveld-gees sien almal uit om Elvis Blue te verwelkom. #elvis #innibos2024 #laevelder
@lowvelder #elvisblue #mbombela #elvisryvirskoolgeld #innibosnasionalekunstefees
@lowvelder
@lowvelder Elvis Blue het so pas 1 500 km se fietsrit voltooi. Hy is by i’langa Mall, en die vreugdevure brand hoog. Welkom in Mbombela, Elvis! #elvisblue #ilanga #innibos2024 #laevelder
@lowvelder Elvis Blue het so pas 1 500 km se fietsrit voltooi. Hy is by i’langa Mall, en die vreugdevure brand hoog. Welkom in Mbombela, Elvis! #innibos2024 #elvisblue #mbombelatiktok #cycling #cycleforcharity
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
