CP010164
KENNISGEWING VAN `N TOESTEMMINGS-
GEBRUIKS- AANSOEK INGEVOLGE ARTIKEL 74 VAN DIE FETAKGOMO TUBATSE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT GROND-
GEBRUIKSBESTUURS-
VERORDENING, 2018
Mabhekiso Development Consultants (Edms) Bpk, as die gemagtigde agent van die eienaar van die eiendom hieronder genoem, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 93 van die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit Grondgebruiksbestuurs-
verordening, 2018, dat ons by die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die volgende:
1. Klousule 34 aansoek om spesiale toestemming ingevolge die Fetakgomo Tubatse Grondgebruikskema 2022, vir die oprigting van `n 36m telekommunikasiemas-
toring en gepaardgaande basisstasie op `n gedeelte van die Plaas Clapham 118 KT,
in Driekop Village en
2. Klousule 34 aansoek om spesiale toestemming ingevolge die Fetakgomo Tubatse Grondgebruikskema 2022, vir die oprigting van `n 36m telekommunikasiemas-
toring en gepaardgaande basisstasie op `n gedeelte van die Plaas Driekop 253 KT,
in Driekop Dorp.
Besonderhede met betrekking tot die aansoek l ter insae gedurende normale kantoorure by die kantoor van die Stadsbeplanners, Fetakgomo Tubatse Munisipale Gebou,
1 Kastania Straat, Burgersfort, Kantoor G15 (Grondvloer),
vir `n tydperk van
28 (agt- en- twintig) dae
vanaf 6 Augustus 2026.
Besware teen of verto met betrekking tot die aansoek moet skriftelik by die munisipale bestuurder ingedien of gerig word, binne `n tydperk van
28 dae vanaf 6 Augustus 2026.
Die eerste advertensie sal in die koerant gepubliseer word.
Sluitingsdatum vir enige besware en/of kommentaar:
4 September 2026
Adres van aansoeker:
16A Bokstraat,
Polokwane 0699
Telefoonnommer: 015-291-3832;
E- pos: mdlulinjabulisop@gmail.com
Reference Number: CP010164