Opinion

VF+ werk hard aan die stemdag

Theresa Mathews, waarnemende VF+ leier, Thaba Chweu skryf: Ek en Frik Rousseau, VF+ leier, Thaba Chweu, het baie kritiek ontvang omdat die VF+ nie aan die tussenverkiesing deelgeneem het nie. Baie inwoners in Wyk 12 het ons gekontak en genoem dat hul nie vir die DA sal stem nie, omdat die DA die herstel van …

Theresa Mathews, waarnemende VF+ leier, Thaba Chweu skryf:

Ek en Frik Rousseau, VF+ leier, Thaba Chweu, het baie kritiek ontvang omdat die VF+ nie aan die tussenverkiesing deelgeneem het nie.

Baie inwoners in Wyk 12 het ons gekontak en genoem dat hul nie vir die DA sal stem nie, omdat die DA die herstel van grondregte steun en die ANC se beleidsrigtings, soos met hul steun aan restellende aksie, omarm.

Die inwoners was ook ongelukkig met die kortstondige “huwelik uit die hel” tussen die DA en AGANG.

Ons as VF+ bestuur is ten volle bewus dat die DA baie tradisionele kiesers aan die VF+ afgestaan het en ons werk hard aan die stemdag op 7 Mei 2014.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button