Local newsNewsOpinion

Identifiseer en wen

Jy hoef nie 'n slangliefhebber te wees om dié een uit te ken nie.

Sommiges vrees hulle, ander aanbid hulle. Baie mense dink slange is majesteuse kreature, of dit nou goed of sleg is. Uit die aard van die saak is slange komplekse weses, gevaarlike jagters en die duisende verskillende soorte slange wys dat hulle baie aanpasbaar is.

Laevelder gee hierdie week vir een gelukkige leser die kans om Johan Marais se Slange & Slangbyt in Suider Afrika te wen. Hierdie glansbladboek is ‘n volledige gids tot al die honderde slangspesies in ons land. Die hoë kwaliteit volkleur foto’s laat die leser toe om tot klein besonderhede op die slange te herken.

Die reëls vir die kompetisie is eenvoudig: identifiseer die slang in die foto, stuur jou antwoord, jou naam en jou nommer per Facebook-boodskap na die Laevelder/Lowvelder Facebook-blad. Ons sal jou teen Woensdag, 18 Maart, in kennis stel indien jy gewen het.

Gaan ‘like’ ons blad by https://www.facebook.com/lowvelder.co.za

Die kompetisie is geldig tot 12:00 Dinsdagmiddag. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

Jy kan hierdie boek wen indien jy die vraag hieronder kan beantwoord:

Watter soort slang is hierdie? Verskaf jou antwoord hier onder.

 

"Like" ons op Facebook by www.facebook.com/lowvelder.co.za. Identifiseer dan hierdie slang en stuur jou antwoord, met jou naam en telefoonnommer, na ons Facebook-blad.

Dié kompetisie sluit 18 Maart 2015 teen 12:00

This competition will close on March 2, 2015 at 12:00.

Hoe die wenner gekies word:

Alle inskrywings met die regte antwoord word by ‘n lood ingeskryf. Die gelukkige wenner sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word. Die organiseerders se belsuit is finaal.

Neem kennis:

Deur in te skryf vir hierdie kompetisie, gee die wenner toestemming dat Nelspruit Post hom/haar mag afneem vir die webtuiste en publikasie. Indien die prys nie binne een maand afgehaal word nie, verbeur die wenner die prys.

Waar kan ek my prys afhaal?

  • Aanwysings:

Lowveld Media

12 Stinkhoutsingel

West Acres

Klik hier om die voorwaardes van die kompetisie te lees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button