Local sportSport

Netbalspelers wenners in eindstryd

Die wedstryde het die afgelope naweek in Witbank plaasgevind.

Vier van Laerskool Nelspruit se netbalspanne het na die eindstryd van die Mpumalanga-Mussa-kampioenskappe deurgedring.

Die o/11A’s en o/11B’s het elk ‘n derde plek behaal en met bronsmedaljes om hul nekke gespog. Die wedstryde het die afgelope naweek in Witbank plaasgevind.

Nelspruit
Die o//11A-span: (voor) Cathlene van Zyl, Chanelle Blom, Lani Swart, Mia Steyn, (agter) Tharina Brits (afrigter), Jolanke van Zyl, Anje Nel, Larise Combrink, Ciané Mostert en Elmarie Campher (afrigter).

“Ons Laeveld-gemeenskap is baie trots op ons dogters,” het hul bemarking- en skakelbeampte van Nellies, Johan Orton gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button