Local sportSport

Interdistrikte-spanne aangekondig

Die Lubbes, Jovan, Japie en Eunice, en die Boshoff-dogters, Arili, Michelle en Clarissa het almal wéér vanjaar die span gehaal.

Die Laeveld Tennisvereniging het Donderdag die onderskeie interdistrikte-spanne aangekondig.

Die Lubbes, Jovan, Japie en Eunice, en die Boshoff-dogters, Arili, Michelle en Clarissa het almal wéér vanjaar die span gehaal.

Daar is wel nog twee plekke vir seuns o/11 en dogters o/13 beskikbaar wat binne die volgende paar dae bevestig sal word. Die enigste ander posisies wat nog nie finaal bepaal is nie, is wie as nommer een en twee tussen Griffen Madden en Schalk Schutte vir seuns o/18 op die baan gaan uitstap.

Die Laeveld Interdisrikte vind vanjaar op plaaslike bodem van 28 tot 30 Augustus op onderskeidelik Hoërskool Nelspruit, Panorama en Van Riebeeckpark se bane plaas.

O/11 seuns
Jovan Lubee
Bernard van Esch
Wikus van Biljon
JP Visagie

O/11 dogters
Arili Boshoff
Lize Oosthuizen
Lani Swart
Tammy Fourie
Nikiwe Nkuna
Thembelihle Shawe
Reserwe: Liza Buys

O/13 seuns
Ruan van Esch
Du Toit Wessels
Sam Black
Robert Ferreira
Mika Nkuna
Nhlanhla Mondlane
Reserwe: Ruebn Grundlingh

O/13 dogters
Lize van Biljon
Michelle Boshoff
Delaney Hattingh
Eunice Lubbe
Matete Mabaso
Reserwe: Mia Buys

O/15 seuns
Japie Lubbe
Conrad Schultz
Mogamat Arabi
JJ Kriek
Matthys Wessels
Sydwell Nthombothi
Reserwe: Stephan de Haas

O/15 dogters
Clarissa Boshoff
Mignon Joubert
Amberley Bergman
Megan Fourie
Tsatsi Mabaso
Siphokazi Shongwe
Reserwe: Delsya Urmson

O/18 seuns
Griffen Madden / Schalk Schutte
Griffen Madden / Schalk Schutte
Calln Kenyon
Marco Knobel
Ndumiso Thwala
Ivan Mawela
Reserwe: Taillard van Zyl

O/18 dogters
Ané van Vuuren
Anneri Mans
Jannete Booysen
Wandi Mawela
Kayla Pelser
Nokubonga Shongwe
Reserwe: Kayla Severn-Ellis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button