Local sportSport

Skut skiet prys los

Daar het vier klubs aan die kompetisie deelgeneem en Isha is as die beste vroueskut in die Concealed Carry Pistol-afdeling aangewys.

Isha Hölder, ‘n gr. 10-leerder van Hoërskool Nelspruit, het onlangs aan die Lebombo Defensive Pistol Club se jaarlikse liga in Komatipoort deelgeneem en haar staal gewys.

facebook
Hoërskool Nelspruit wens Isha op Facebook geluk.

 

Daar het vier klubs aan die kompetisie deelgeneem en Isha is as die beste vroueskut in die Concealed Carry Pistol-afdeling aangewys. Sy gaan van 7 tot 9 Augustus aan die Afrika-kampioenskappe deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button