Local sportSport

Skoner geslag dra broek by gholfdag

Die vroue het die afgelope Saterdag die voortou geneem tydens Impala Rugbyklub se suksesvolle gholfdag

Die vroue het die afgelope Saterdag die voortou geneem tydens Impala Rugbyklub se suksesvolle gholfdag. Die spel is in vierbal-alliansie-bestebal-formaat gespeel.

Die klub bedank al die borge en die gemeenskap vir hul ondersteuning waarsonder die dag nie sou kon plaasvind nie.

Khan Coetzee, oor wie Corridor Gazette in ‘n vorige uitgawe berig het en wat deur ‘n Sypikslang gebyt is en gehospitaliseer was, het sodanig herstel dat hy Saterdag kon deelneem. Sy vierbal het met 82 punte sesde geëindig.

Uitslae is soos volg:

• Martinette van Dyk, Roenel Basson,

Rose Powell en Shani Swanepoel met

97 punte.

• Louis Cronje, Chris Louw, Basjan Kok

en Marco van Niekerk met 94 punte.

• Danny Cato, Chris Coetzee, Jacq Nel

en Jaco Botha met 93 punte.

• Elias Caldeira, Mel Stronkhorst, Theo

Stronkhorst en Kevin Nott met 91

punte.

• Ronelle Putter, Harry Pretorius, Christo

Louw en Anton Venter.

• Pietman Maritz, Tarryn Maritz, Khan

Coetzee en Philip Roos met 82 punte.

• Henk Grobler, Ferdi van Niekerk,

Monty Els en Christine Els, met

82 punte.

• Drieken Grobler, Davey Fouche en

Jacques Liebenberg met 82 punte.

• Johnny Fourie, Pieter Killian en

Christo van Heerden met 71 punte.

• Stephan, Chris, Leon en Gerald met

68 punte.

• Ben Jordaan, Hannes, Eloff, Tiaan,

Fourie en Dirk le Roux met 67 punte.

• Schalk Koedyk, Pieter Engels, Cyril

Hills en Manie Vermaak met 67 punte.

• Salidoor du Preez, Gerhard Basson,

Cas Botha en Conraad Stander.

• Naaste aan pen/putjies 5/14 –

Elias Caldeira

• Naaste aan pen/putjies 8/17 –

Rose Powell

• Langste dryfhou mans op

putjie 7 – Manie Vermaak

• Langste dryfhou mans op puntjie

18 – Danny Cato

• Langste dryfhou dames op putjie

4 – Tarryn Maritz

• Langste dryfhou dames op putjie

10 – Rose Powell.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button