Local sport

IN FOTO’S: Laerskool Bergland skitter as gasheerskool tydens die 2026 Citybug Interlaer

Laerskool Bergland se gasvryheid is uit die boonste rakke - nes dié van hul jong atlete.

Laerskool Bergland verdien ’n veer in die hoed vir ’n puik interlaerbyeenkoms wat op Hoërskool Nelspruit se puik sportgronde aangebied word.

Die dag verloop seepglad, terwyl die jong atlete terselfdertyd rekords laat spat.

Die vrees vir erge reën het intussen gaan lê, en die Laeveld-son het die atlete verwelkom.

Laevelder bring ná afloop van die interlaer al die uitslae en nog hoogtepunte van dié besondere dag.

IN FOTO’S: Laerskool Bergland skitter as gasheerskool tydens die 2026 Citybug Interlaer
Foto’s: Jana Venter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.
Back to top button