Local sport
IN FOTO’S: Laerskool Nelspruit in aksie tydens die Citybug Interlaer
Laerskool Nelspruit se jong atlete blink op die veld en die rekords spat een ná die ander.
Ruben Luus van Laerskool Nelspruit was vandag, Februarie 14, die eerste atleet om ’n byeenkomsrekord te verbeter toe hy die o. 13-seunsgewigstootrekord van 12,23 m tot 12,69 m verhoog het.
Lees meer in volgende week se Laevelder.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!