School sportSport

Bergies sit opponente ore aan

Die hokkiespelers van Laerskool Bergland het Maandag vir hul teenstanders, Laerskool Laeveld ore aangesit deur vyf van hul wedstryde te wen, een te verloor en een gelykop te speel.

Die o/11-seuns van Bergies het stof in Laeveld se oë geskop en met 3-0 gewen. Laeveld se o/13’s het teruggeveg en uiteindelik met 3-1 gewen.

Uitslae
• O/10-dogters: gelykop 0-0
• O/11-dogters: Bergland 2 Laeveld 1
• O/11-seuns: Bergland 3 Laeveld 0
• O/12-dogters: Bergland 2 Laeveld 0
• O 12-seuns: Bergland 3 Laeveld 2
• O/13-dogters: Bergland 2 Laeveld 1
• O/13-seuns: Bergland 1 Laeveld 3.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button