School sportSport
Skittervertonings deur jong swemmers in interhuisgala
Die 10-jarige Nina Venter het twee nuwe rekords in onderskeidelik die 50-meterrug- en 50-metervlinderslag opgestel.

Laerskool Bergland het verlede week hul jaarlikse interhuisgala by St Peters gehou.
Die volgende swemmers het ook nuwe rekords opgestel:
- Seuns o/7, 25 meter-vryslag
– Aiden Esterhuizen (42,28) - Dogters o/7, 25 meter-vryslag
– Linke la Kock (1:08,38) - Seuns o/8, 25 meter-vryslag
– Pieter Riekert (26,15) - Seuns o/18, 50 meter-borsslag
– Dian de Klerk (52,40) - Dogters o/10, 50 meter-rugslag
– Nina Venter (44,75) - Dogters o/10, 50 meter-vlinderslag
– Nina Venter (46,98).
Beste prestasies (seun en dogter)
Junior – Pieter Riekert, Giselle McDonald
Senior – Dian de Klerk, Nina Venter.
Victrix ludorum
Junior: Theola McDonald
Senior: Nina Venter
Victor ludorum
Junior: Pieter Riekert
Senior: Dian de Klerk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
















