EntertainmentLifestyle

Raai-raai riepa – wie is dié agt kunstenaars?

Speel saam! Innibos is om die draai en soos meeste van julle weet pronk Muskiet-posters die strate vol. Kyk of jy kan raai wie die kunstenaars op die onderskeie posters is.

 

1. Een van dié kunstenaar se nuutste albums, Niks en Niemand het soos soetkoek verkoop.

 

2. Die blondekop het in die fliek, As jy Sing gespeel.

 

3. Hy is die voormalige aanbieder van Kwêla…

 

4. Sy sing gereeld saam met Theuns Jordaan op die verhoog.

 

5. Sy pianis, Christa Steyn is onlangs aan kanker oorlede.

 

6. Sy het ‘n duet-snit saam met Joe Niemand, “Liefde is al wat ons het”.

Laurika Poster (Medium)

 

7. Hy was onlangs in Binnelanders te sien en kan die leeuloop doen.

Robby Wessels Poster (Medium)

 

8.  Mwah! Haar naam word selfs in ‘n liedjie genoem.

Kliek hier om jou raaiskote op Laevelder se Facebook-blad te plaas.

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button