EntertainmentLifestyle

Adam Barnard se eerste kommersiele album is op pad

Luister na die eerste enkelsnit op "Seisoene in die son" wat in Maart uitgereik word.

Adam Barnard se eerste kommersiele album, Seisoene in die son word vroeg in Maart uitgereik.

  • Klik hier vir die musiekvideo van “Hy Is”, waarvoor hy in 2015 ‘n Tempo Toekenning gewen het:

Adam Barnard

 

Barnard kan bespreek word vir gospel of kommersiële optredes by kerkdienste, feeste, skoue, kermisse, verjaarsdae, fondsinsamelings, spesiale geleenthede en korporatiewe vermaak.

Navrae: Wian Smith by WS Marketing by 083-773-5685.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button