EntertainmentLifestyle

Rusoord-kermis weer ‘n hoogtepunt

Plaaslikes het in hul getalle opgeruk na die jaarlikse kermis van Rusoord Ouetehuis wat Vrydag en Saterdag plaasgevind het.

LYDENBURG – Plaaslikes het in hul getalle opgeruk na die jaarlikse kermis van Rusoord Ouetehuis wat Vrydag en Saterdag plaasgevind het.

Dit is een van die gewildste gebeurtenisse op die dorp se kalender en soos elke jaar was daar volop te koop en te sien.

Kermisgangers kon aan ‘n verskeidenheid kompetisies deelneem terwyl die geure van braaivleis, pannekoek en ander disse die lug gevul het.

Die kleingoed is met aktiwiteite wat spesiaal vir hulle geskep is, besig gehou.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button