Skool pronk met 100% slaagsyfer

Wie sal nou nie in die lug wil spring na ‘n uitdagende jaar soos 2020 en die feit dat matriek jou nie baasgeraak het nie? Mienke is een van Hoërskool Lydenburg se toppresteerders met ses onderskeidings. Dié drie het Dinsdag 23 Februarie. Die Hoërskool Lydenburg pronk weer met ‘n 100%-slaagsyfer en 100%-universiteitstoelating. Die toppresteerders met …

Wie sal nou nie in die lug wil spring na ‘n uitdagende jaar soos 2020 en die feit dat matriek jou nie baasgeraak het nie? Mienke is een van Hoërskool Lydenburg se toppresteerders met ses onderskeidings. Dié drie het Dinsdag 23 Februarie. Die Hoërskool Lydenburg pronk weer met ‘n 100%-slaagsyfer en 100%-universiteitstoelating. Die toppresteerders met sewe onderskeidings is Ronen Burger, Simoné van Wyk en Tanya van Zyl. Ses onderskeidings: Will Ramodike en Minke Els. Vier onderskeidings: Shané Venter. Drie onderskeidings: Angelique Campher, Dario Badenhorst, Dite Mahlangu, Britt-Lynne Bietje en Robyn Beukes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button