Provinsiale atlete spook dit uit
Atlete van die Hoërskool Lydenburg het Saterdag 28 Maart deelgeneem aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Secunda was die gashere vir die byeenkoms. Jessica Annandale het vir die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe (ASA) gekwalifiseer. Sy gaan die Mpumalanga dogters o/17 in die ASA jeug- en juniorkampioenskappe in die Paarl van 7 tot 10 April verteenwoordig. Sy het ‘n …
Atlete van die Hoërskool Lydenburg het Saterdag 28 Maart deelgeneem aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Secunda was die gashere vir die byeenkoms. Jessica Annandale het vir die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe (ASA) gekwalifiseer. Sy gaan die Mpumalanga dogters o/17 in die ASA jeug- en juniorkampioenskappe in die Paarl van 7 tot 10 April verteenwoordig. Sy het ‘n hoogte van 1,60 m behaal in hoogspring.
Lees ook: Cobie haal eersteplek in driekampkampioenskappe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



