Heerlike kuier by mark

Die Rose & Copper Village se mark het sy kinderskoene ontgroei na die opening laat verlede jaar en is nou 'n gevestigde vlooimark met hope styl op die kalender.

Die mark skep geleentheid vir entrepreneurs om hul goedere uit te stal en kunstenaars tree op. Markgangers het ook by die permanente restaurante soos Jacq’s Restaurant, Suurlemoen Tuisgebak en Teetuin, He-Brews Ice Cream and Coffee Bar, Lekker Bek Burger en Braai bestel en onder die bome uitgespan. Daar was hope stalletjies om deur te wandel en te kuier. Om uit te stal by die volgende mark of meer inligtig te bekom skakel 013-2351690 of epos roseandcopper@lodgelaskenakke.co.za.

Lees ook: Man in hof vir beweerde verkragting

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button