Koshuise se opgradering die doel van gholfdag
Hoërskool Lydenburg het twee baie suksesvolle gholfdae oor twee dae aangebied.
Op Vrydag 30 September het die gholfspelers by die Sabie Gholfdag afgeslaan. Die Saterdag het die spelers hul slag op die Lydenburg Gholfklub gewys.
Lees ook: IN FOTO’S: Twee dae van pret en plesier by Innibos Buitelug Familiefees
Hierdie gholfdag is definitief die begin van ‘n jaarlikse instelling. Verskeie borge het putjies en borge geborg.
Die hoofborge van die toernooi was Nashua, CC Auto Body en Morgan Nissan (borg van Nissan Navara).
Die ander borge was Westvaal Mashishing, Chicken Licken, HLR Prokureurs, LSK Engineering & Plant Hire, Hyundai en Hanas Mica.

Lees ook: Wegholvragmotors uit die pas is nie ’n nuwe verskynsel op Lydenburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
