Carli Koch praat sport

Eindstryd toe! Die Mpumalanga Klubrugbyliga-eindstryd vind Saterdag in Nelspruit plaas. Piet Retief en Witrivier speel in die voorgee-liga op Nelspruit Buitebaan en die gimnaste is vuur en vlam vir hul eerste kompetisie.

Back to top button