Pasella ontspan in die Laeveld

Pasella se Paul en gas-aanbieder, model Candice Boucher, is in Witrivier in die Laeveld. Die sanger, Arno Jordaan en sy vrou, Lizanie, maak nader kennis met grootvoete. Ons maak wyn van lemoene, vat ‘n antieke motor vir ‘n draai en kuier saam met die bekende juweliersontwerper Jenna Clifford en haar gesin.

Clicke hier vir nog videos:

video-icon

Back to top button