News

  • Kinderkerk by Amora

    News

    Corpi Kidz en Amora Voëlpark het hande gevat en het nou elke Sondag om 10:00 “Kinderkerk” by Amora Voëlpark.

  • Oud onderwyser agter stuurwiel oorlede

    News

    Die man wat gister in sy motor in Walter Sisulustaat oorlede is, was ’n bekende oud onderwyser.

  • Gys het met lekkerkry sy werk klaargekry

    News

    Die reservistehoof, kaptein Gys Goosen, wat vanoggend oorlede is, was vir 26 jaar ’n polisie reservis.

  • Daar is hoop – tyd van donker dalk verby

    News

    Die derde golf van die Covid-19 virus het soos winter in Middelburg se hart kom sit, maar lente is om…

  • Geliefde polisie kaptein oorlede

    News

    Middelburg het vanoggend net na 03:00 ’n groot gees verloor. Kaptein Gys Goosen (64) is in sy huis oorlede. Die…

  • Die boetes en dieselfde nommerplate

    News

    Nadat ’n man talle boetes gekry het van ’n ander voertuig, wat dieselfde registrasienommer as hy het, het hy hom…

  • Covid case at Middelburg Police Station

    News

    All communities serviced by the Middelburg Police Station are advised that this police station will be temporarily closed due to…

  • Slow vaccine start in Mhluzi

    News

    It was a slow start for vaccinations at the Eric Jiyane Hall on Thursday.

  • ‘Ek het lotto gewen!’ sê man wat aan verkeerde kant van pad ry

    News

    ’n Man wat byna ’n ongeluk veroorsaak het toe hy aan die verkeerde kant van die pad gery het, se…

  • Man dood in Walter Sisulustraat

    News

    ’n Man is vermoedelik agter sy stuurwiel in sy motor dood in Walter Sisulustraat.

  • Geliefde dokter oorlede

    News

    Die welbekende, geliefde dr. Jaco van den Bergh (60), van Dr. JA Du Plessis & Kie Familie Dokters, is gisteraand…

  • Het jy van hierdie blikkieskos in jou kas?

    News

    As jy onlangs KOO of Hugo’s geblikte boontjies gekoop het, is daar ’n groot kans dat dit deel uitmaak van…

Back to top button