Top stories
-
WARNING: Vehicles slip on oil spill on Van Dyksdrift road
NewsA large oil spill on the Van Dyksdrift road is causing havoc on traffic.
-
Video: Verwoestende vuur verswelg weiding, bokke en voertuig
NewsDuisende hektaar weiding is verwoes en verskeie bokke het doodgebrand in ’n verwoestende brand verlede week op plase om Dullstroom.
-
Help Lewe in Liefde aid the homeless
NewsIn the spirit of ubuntu and Mandala magic, the Lewe in Liefde organisation would like to renovate and improve the…
-
Middies klop Kempies
NewsHoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het Saterdag ’n spogvertoning gelewer teen Hoërskool Kempton Park.
-
Traffic Alert: R35 Bethal closed by multi-vehicle collision
NewsA collision between multiple vehicles on the R35 has resulted the temporary closure of the road causing a build up…
-
Video: Boer verloor 90% weiding in brand, wat voorkom kon gewees het
NewsBoere in die omgewing van die Somaphepha woongebied is al moedeloos omdat hul weiding gereeld afbrand.
-
Motoriste vrees blouligbende en hoofwegrowers se skrikbewind
NewsIs daar 'n verbintenis tussen die blouligbende en die hoofwegrowers wat staalpenne uitgooi?
-
Spesialis-eenheid verdink blouligbende van sakeman se moord
News'n Taakspan wat Johan Cowan se moord ondersoek, is oortuig daarvan dat die blouligbende hom vermoor het.
-
Een beseer na bakkie op draai rol
News'n Mahindra bakkie het vroeër vandag gerol op die draai naby die Middelburg Hospitaal.
-
Ma hou haar blondekoppie eerste keer vas, na meer as maand in intensief
NewsAlmal se harte en hande gaan oop vir blondekop dogtertjie wat na verstikking al meer as 'n maand in die…
-
Video: Hilux tref Isuzu en daarna muur
NewsVier mense het ligte beserings opgedoen in 'n botsing tussen twee bakkies in Samora Machelstraat.
-
Verskeie voertuie ry oor staalpenne op N12, maand na sakeman doodgeskiet is
NewsVerskeie voertuie het laasnag oor staalpenne op die N12 gery en volg dit net 'n maand na die sakeman, Johan…










