News

Hoofstories die week/Top stories this week

Die Middelburg Observer se webtuiste was bedrywig dié week!

As jy dalk van die hoofstories gemis het, hier is dit weer:

• Saterdag het die Middelburg Brandweer vir ure gestry teen ’n brand op die perseel van JH Metals in Slegtkampstraat.
Erge wind het hul werk bemoeilik en het swart rookbolle lank in die lug gehang.

Die afvalmateriale wat by JH Metals geband het en die dik swart rookwolk veroorsaak het.

Lees meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/08/brandweer-stry-ure-teen-vlamme-op-besigheidsperseel/

• Twee vroue het Saterdag saamgewerk om mnr. Carel van der Merwe se sleutels uit sy sak te steel en daarna weg te kom met sy Mercedes-Benz.

Lees meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/08/vroue-werk-saam-om-man-se-kar-te-steel/

• A man died hours after a serious accident between a truck and a minibus on the N4 near the Middelburg Dam.
Later that week he was identified as Mr Lindah Magagula (20).

Lindah Magagula (20) tragically lost his life while on his way to visit his family in Eswatini.

Read more here:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/07/victim-of-tuesdays-deadly-n4-crash-identified/

• Wat gebruik inbrekers om by ons huise in te kom? Arthur Hill (Dagpatrollie) wys die toerusting wat gebruik word tydens inbrake, asook die dwelms en wapens, soos pangas, wat by verdagtes in die nagte gekry word.

Arthur Hill (Dagpatrollie) by die tafel vol inbreektoerusting en ander wapens soos pangas en messe.

Kyk na die video en lees meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/07/messe-pangas-gebruikte-naalde-in-die-nagte-op-ons-strate/

• ’n Man wat onregmatig by skole en besighede ingegaan en artikels gesteel het, is op CCTV videomateriaal afgeneem.

Die man wat by skole ingegaan het.

Kyk na die video en lees meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/07/koekeloerder-en-rekenaardief-moontlik-ook-in-balmoral-by-diefstalle-betrokke/

• Diewe het twee keer teruggekeer na ’n perseel om onder andere ’n waterponie (Jetski) en sleepwaens te steel.

Die gesteelde waterponie.

Kyk na die video en leer meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/10/video-kyk-hoe-waterponie-en-twee-sleepwaens-in-kanonkop-gesteel-word/

• Die sake teen die beskuldigdiges in die Papapavlou moordsaak is vir eers teruggetrek.

Raymond Papabavlou en sy vrou Simoné. Foto: Facebook

Lees meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/10/papapavlou-moordbeskuldigdes-vir-eers-vry-na-staat-klagtes-laat-vaar/

• ’n Vrou het vertel hoe sy moes uitswaai vir ’n aankomende kar wat in hul baan inbeweeg het en hoe die voertuig gerol het.

Lees meer hier:

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/12/vrou-vertel-van-noue-ontkoming-toe-kar-met-haar-en-kollega-op-r555-rol/

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button