Hoërskool Pionier
-
Pionier-leerders blink uit in redenaars en sport
Pionier-redenaars wen kompetisie terwyl leerders ook in sport en akademie presteer.
-
Wintersportseisoen begin sterk vir Pionier-spanne
Pionier-spanne begin wintersportseisoen met sterk vertonings teen Volksrust.
-
Pionier atlete blink uit by NKZN en Hoëveld Interhoër
Pionier se atlete lewer puik prestasies by NKZN en Hoëveld Interhoër-atletiekbyeenkomste.
-
Pionier blink uit by Piet Retief-atletiekbyeenkoms
Atlete wen 24 medaljes by Piet Retief-atletiekbyeenkoms.
-
School spirit shines at Vryheid Relay Night
Ferrum claims victory at vibrant Vryheid High School Relay Night.
-
Pionier blink uit by interhuis-swemgala
Pionier vier swemsukses, Midmar-prestasies en gemeenskapsdiens met trots.
-
Stewige begin vir Pionier se sportseisoen
Pionier-leerders lewer sterk prestasies in skyfskiet, atletiek en swem vroeg in 2026.
-
Pionier-atlete blink uit by Interhuis en Zululand Gala
Rekords val, trofeë word oorhandig en Pionier-leerders blink uit in atletiek en swem.
-
Pionier-matrikulante lewer uitstekende prestasies in 2025
Die skool kondig uitstekende 2025-uitslae aan met hoë slaagsyfers en merkwaardige toppresteerders.
-
Pionier-atlete wys staal by JJJ Prestige-byeenkoms
Pionier-atlete presteer uitstekend by JJJ Prestige-vriendskaplike byeenkoms in Witrivier met verskeie podiumplekke.
-
Pioniers-vir-Christus-kamp laat blywende indruk op jongmense
Leerders sê die kamp het hul geloof verdiep en hulle lewens verander.
-
Hoërskool Pionier bekroon toppresteerders en nuwe skoolleiers
Hoërskool Pionier het sy toppresteerders en nuwe skoolleiers tydens die jaarlikse akademiese toekenningsaand vereer.











