Sport
-
Klerksdorp en Hurricanes speel halfeindstryd oor
SportKlerksdorprugbyklub en die Hurricanes van Stilfontein gaan vanaand (21 Junie) om 18:30 hulle Neserliga-hafleindstryd oorspeel.
-
Gimmies op koers om vir Noordvaal te kwalifiseer
SportGimmies het Woensdag (15 Junie) die eerste tree geneem om vir die Noordvaal kompetisie te kwalifiseer.
-
Flames will keep burning in division 1
SportThis was an important victory for the NW Flames who avoided a tricky relegation/promotion encounter with this win.
-
Volkies se o.15 dogtershokkiespanne vat Platinumliga-titels
SportHierdie twee spanne sal ook hulle goeie vorm wil voorsit in die Noordvaal-finale wat in Augustus gaan plaasvind.
-
Voormalige Volkie in SA netbalspan vir Statebondspele ingesluit
SportVenter, wat doel en hulpdoel posisies speel, speel tans ook haar netbal in Engeland vir die Saracens Mavericks in die…
-
37 Hokkiespelers van Gimmies behaal NW-kleure
SportGimmies het weer oudergewoonte op die hokkievelde en hokkieastro's presteer.
-
NWU Mahikeng football team on winning track in Potch
SportNWU will play against Magesi FC (Limpopo) in the semi-final at Olen Park this afternoon (14:30).
-
Gimmies se dogtershokkie-spanne in top vorm
SportDie o.14A-, o.16A- en eerstespan vat hierdie titel van die beste in Noordwes.
-
Statebondspele in NWU netbalspeler se visier
SportDie Noordwes Universiteit (NWU) en North West Flames se kookwater doel, Elmeré van der Berg, se Protea-droom het nog ’n…
-
Dekade lange titel droogte vir Klerksdorpers verby
SportNa ongeveer 12 jaar het Lahoff se eersterugbyspan die Luiperds groot skole titelgistermiddag (14 Junie) verower.
-
Pieter de Klerk Tennisdag weer een vir die boeke
SportDie manswenner is Gerrit Els en die dameswenner is Lenthea Kamffer.
-
Onoorwonne Ferdies vat ligakroon
SportFerdies was onoorwonne in hierdie kleinskoleliga waar hulle teen Koster, Orkney, Schweizer-Reneke, Christiana en Bloemhof, onder andere gespeel het.







