Sport
-
Luiperds soek na derde agtereenvolgende wen teen OP
SportDie Luiperds het vanjaar se Curriebeker Eerstedivisie met mening begin en is steeds onoorwonne na hulle 36-12 sege teen Boland…
-
Plaaslike atlete gereed vir SA landloopkampioenskappe
SportDie Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe vind hierdie Saterdag, 8 September in Port Elizabeth plaas en die plaaslike atlete van Atletiek Sentraal Noordwes…
-
Boys High hosts well received 18th Heritage Cricket Festival
SportThe 2018 Heritage Cricket Festival was once again one for the books with 18 schools taking part in this cricket…
-
Gimmies se muurbalster skitter by Afrika muurbaltoernooi
SportElske Garbers van Gimmies was die wenner van die o.15 African Open-muurbaltoernooi in Kaapstad wat vanaf 10-12 Augustus plaasgevind het.
-
NWU takes third win of the Varsity Netball campaign
SportThe NWU’s Varsity Netball team continued their impressive form this season with a comprehensive 93–61 win against UWC in Bloemfontein…
-
Landloop atlete gereed om naam te maak
SportTwee Potchefstroomse atlete het die afgelope maand hulle stemme dik gemaak met puik vertonings by die onlangse Noordwes landloopkampioenskappe wat…
-
Koshuissport aan die kook op NWU kampus
SportUitslae van die afgelope week se sport van die NWU Potchefstroomkampus: Soccer: SAFA Sasol Women’s Provincial League: 25 August NWU…
-
Gimmies se skut voer SA-span in Engeland aan
SportHermé Nel van Gimmies was die kaptein van die SA-skoleskyfskietspan wat Engeland onlangs besoek het.
-
Hannes-Walt verdien puik bronsmedaljes in Kanada by Wêreldswemkampioenskappe
SportHannes-Walt de Klerk, die 37-jarige veelsydige en talentvolle sportman van Amelia Nasorgsentrum, het pas teruggekeer uit Truro (Kanada), waar hy…
-
Regstreeks: Volkies klop Gimmies met 2 paaltjies in naelbyt einde
SportVolkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium se eerstespanne speel vandag (Saterdag, 1 September) teen mekaar in die Noordwes Premierliga op Volkskool…
-
Piratesbeker weer in Puk se trofeekas
SportDie NWU se eerste rugbyspan het Saterdag by Wits met ‘n 26-25 oorwinning teen Roodepoort bewys dat hulle sonder twyfel…
-
Luiperds wys kloue teen Boland
SportDie Luiperds het met aggressie en passie vir Boland gemaklik met 35-12 verslaan in vanaand (Vrydag, 31 Augustus) se Curriebeker…











