SportSport

Plaaslike Crossfit-span presteer nasionaal

Die naweek van 28 tot 30 September het gesorg vir groot opwinding vir die CrossFit Ground Zero span. ‘n Hele paar van hulle atlete het aan die Last Man Standing Crossfit kompetisie by Sun City deelgeneem. Ian Heyns het besonder goed presteer met ‘n algehele 2de plek in sy afdeling. Bronwen Verster, mede-eienaar van- en …

Die naweek van 28 tot 30 September het gesorg vir groot opwinding vir die CrossFit Ground Zero span. ‘n Hele paar van hulle atlete het aan die Last Man Standing Crossfit kompetisie by Sun City deelgeneem. Ian Heyns het besonder goed presteer met ‘n algehele 2de plek in sy afdeling. Bronwen Verster, mede-eienaar van- en afrigter by CFGZ het net-net die podium gemis met ‘n 4de plek in haar afdeling.

Cr

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button