SportSport
Mooirivier se se o.13A-span kook
Laerskool Mooirivier se o.13A-krieketspan het baie lof verdien vir die doelgerigte wyse waarop hulle die Super 12-kompetisie en die Noordwesliga vir groot skole gewen het. Hulle het dan ook die geleentheid gehad om op Senwespark Krieketstadion in die finaal te speel. Voor: Carsten Conradie, Damian Charslund, Francois Blom, Franco van Dyk, Ruben Beukman, Wian …

Laerskool Mooirivier se o.13A-krieketspan het baie lof verdien vir die doelgerigte wyse waarop hulle die Super 12-kompetisie en die Noordwesliga vir groot skole gewen het. Hulle het dan ook die geleentheid gehad om op Senwespark Krieketstadion in die finaal te speel. Voor: Carsten Conradie, Damian Charslund, Francois Blom, Franco van Dyk, Ruben Beukman, Wian Landman. Agter: Ruan Lotz, Jadrik Lamprecht, Jacques Schutte, Richter van der Merwe, Marko Werkman, Edwin Warren (afrigter)


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



