SportSport

Stappers samel die medaljes in

Zelda Schultz en Janise Nell was die enigste twee ACNW stappers wat medaljes by die ASA Stapkampioenskappe in Kaapstad gewen het. Zelda het ‘n silwermedalje vir senior vroue 2 km gewen, terwyl Janise goud vir 5 km dogters o.14 en 15 verower het. Janise het in ‘n tyd van 25:46 klaargemaak en wen ook die …

Zelda Schultz en Janise Nell was die enigste twee ACNW stappers wat medaljes by die ASA Stapkampioenskappe in Kaapstad gewen het. Zelda het ‘n silwermedalje vir senior vroue 2 km gewen, terwyl Janise goud vir 5 km dogters o.14 en 15 verower het. Janise het in ‘n tyd van 25:46 klaargemaak en wen ook die trofee vir die beste jong stapper tussen die ouderdom van 13 en 17 jaar. Zelda het in ‘n tyd van 1 uur en 50 minute klaargemaak.

Zelda Schultz en Janise Nell
Zelda Schultz en Janise Nell
Janise Nell staan trots met haat trofee.
Janise Nell staan trots met haat trofee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button